Being Happy starts with Being Healthy! Take the First Step towards a Happier, Healthier You with Imsyser

Getuienis

Getuienis wat ons laas week ontvang het van ‘n dame wat verslaaf was aan dwelms :
Daai pille van jou… amazing! Shoe! Ek ontrek en nie eers moeg nie! Hele dag wakker gewees. Ek weet nie wat in die pille maar dis soos ‘n booster – die internet sal jou se die ontrekings van crystal meth so erg dat ‘n mens kan dood gaan. Dan vandat ek gebruik het ek nie pyn nie! Nie moeg nie! Voel nie asof ek mal raak nie. En my hande gaan nie meer dood nie. My joints pyn glad nie. My kopsere weg. Kou nie op my tande nie. Daai swart kringe om my oe weg. Dit n goeie pil om aan rehab centres. Belowe jou ek gee jou my woord jou pille het my so ver meeste gehelp. Wat met my liggaam gebeur sonder om pyn pille te waar ek net pyn pille gedrink, geeet en geslaap het en nou is ek hele dag op en wakker. Ek bly nou besig dankie vir alles

Click here to shop:

Leave a Reply

%d bloggers like this: