, , , , , ,

Geared 4 Personality !!

Wil jy uitvind hoekom jy optree soos jy doen ? Verstaan jy hoe jy ander moet benader ? Weet jy op watter manier leer jy die beste ? Deur jouself te verstaan en ander persoonlikhede te kan herken, kan jy baie konflistiuasies vermy en leer om dit positief te hanteer. Geared4Life se Persoonlikheidsontwikkelingswerkswinkel sal jou…

By.

min read

Wil jy uitvind hoekom jy optree soos jy doen ?
Verstaan jy hoe jy ander moet benader ?
Weet jy op watter manier leer jy die beste ?

Deur jouself te verstaan en ander persoonlikhede te kan herken, kan jy baie konflistiuasies vermy en leer om dit positief te hanteer.

Geared4Life se Persoonlikheidsontwikkelingswerkswinkel sal jou instaat steel om jou en ander persoonlikhede effektief te bestuur. Dit gaan ‘n fees wees! Ons kyk na temperamentbeskrywings en -kombinasies. En baie voorbeelde !!!

Die inligting is gepas vir ouers en jongmense Gr.8 en ouer.

Graag gee ons die volgende besonderhede deur:

Datum : 30 Novmeber 2013
Tydsduur : 1 Dag
Tyd : 8h00 tot 17h00
Aanbieder : Yvonne Prinsloo
Koste : R450 per persoon

Sien uit om jouself te ontmoet !! En te geniet wie jy is !!

Yvonne Prinsloo
084 200 1665
info@geared4life.co.za
www.geared4life.co.za

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *