Being Happy starts with Being Healthy! Take the First Step towards a Happier, Healthier You with Imsyser

NUCLEO SUPER KOS – OP APP

NUCLEO SUPER KOS op APP

Jip, die enigste gesonde maaltyd beskikbaar in die App Stoor @ goedkoper as ‘n koppie koffie.

Ek en jy verdien sekerlik:

Ten minste een bekostigbare super gesonde ete elke dag, om ‘n energieke lewenstyl te handhaaf!
Sonder medisyne…
Sonder griep inspuitings…

Ek, my vrou Kathy en my 3 seuns geniet nou al 10 jaar ‘n anti-biotika en  inspuiting vrye leefstyl… waar ons natuurlike immuniteit sterk genoeg is om siekte te beveg… so dis werklik moontlik…

En dis presies hoekom ons  NUCLEO nou al vir 10 jaar vervaardig.

Met 43 bestanddele is Nucleo ‘n volledige en gebalanseerde, natuurlike Super Kos;
? Al jou gesonde proteine, vette (omega olies) and lae GI koolhidrate wat jy daagliks in ‘n gesonde ete benodig.

? Plus meer as 100% van al die nodige vitamiene en minerale.

? Plus meer aminosure as wat jy in ‘n tipiese Whey protein sal kry.

? Plus jou volle dosis spirulina en kolostrum wat slegte bakterie vernietig, virusse onderdruk en selfs diarrhea opklaar.

? Plus pre-biotika en verterings-ensieme wat die dermkanaal pamperlang vir optimale absorpsie en ondersteuning tot op sel vlak.

? Plus lecithin, selenium en Omega 3 vir skitterende verbetering in breinontwikkeling, geheue, konsentrasie en fokus.

?Geen suiker.
? Geen suiwel.
? Geen gluten.
? Geen onnatuurlike preserveermiddels..

? Veilig vir swanger Mammas en kinders

NUCLEO is geformuleer deur Mediese dokter en voedingskundige, Dr Anton Janse Van Rensburg.

Sedert 2007 gebruik duisende mense NUCLEO as ‘n gesonde maaltydvervanger.

? @ R9 vir 25g (1 scoop in 250ml water of melk)vir kinders, is hierdie “super shake” goedkoper as enige blikkie ongesonde  gaskoeldrank!

? Selfs @ R18 vir 50g (2 scoops)is hiedie volledige maaltyd vir ‘n volwassene steeds goedkoper as ‘n koppie koffie!

Bestel op die Nucleo Superfood App:
Vir iOS – https://goo.gl/bes8L7
Vir Android – https://goo.gl/14EvPo.

Jacques die Super Kos Ou op App ?
& www.whynucleo.com

N.S. Stuur aan vir ‘n vriend/in nes jy, wat ook ‘n siektelose lewe verdien??

Jacques

0847611222

Of besoek gerus ons webtuiste: www.imsyser.co.za om Nucleo aan te koop.

Leave a Reply

%d bloggers like this: